#DieGrootTrek - Danny Smoke Nuwe Enkelsnit

Loading player...
Daar was weer baie lag en grappies in die ateljee met Danny Smoke wat kom kuier het. Hy is al besig om musiek professioneel meer as 18 jaar te doen en ons verstaan hoekom. Hy gesels bietjie oor die musiek industrie op die oomblik en sy Splinternuwe enkelsnit "Yskas Skuif" word vrygestel op die GrootTrek.
14 Nov 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min