Christen Fiksie

Loading player...
Jannie Pelser gesels met Elize Parker oor die skryf van Christen fiksie lees materiaal en haar nuwe boek " Waar die Doringbome sing". Jannie gesels ook met Louise Viljoen oor haar nuwe boek "Toevlug". En dan gesels Jannie ook met Wimpie Wasserman oor sy lewe in Nederland.
16 Nov 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Die vrou in die amp

Jannie Pelser en gaste, Prof Yolanda Dreyer en drr De Wet Saaiman en Christo Benade gesels oor die vrou in die amp
31 Jan 44 min

Prof Andre Duvenhage

Jannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage oor sy grootword jare
10 Jan 54 min

Nuwejaars-wense

Jannie Pelser en gaste, Prof Wannie Carstens, Prof Fanie Snyman, Dr Gillaume Smit, Chris Spies en Prof Hein Willemse, kom deel Nuwejaars-wense vir 2026
3 Jan 1 hour