Gister Se Grotes: Danie Botha oor Wenners en ander Treffers

Loading player...
Wenners wil ons wees! Danie Botha loer in by Gister Se Grotes om te gesels oor die dae van weleer en vertel ook waarmee hy tans besig is. Hy bekoor ons met 3 akoestiese liedjies en sing een van sy splinternuwe skeppings.
10 Nov 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min