#DieGrootTrek - Thys van zyl gesels Grootgeld en sy nuwe boek

Loading player...
Elke laaste Dinsdag van die maand kom kuier Thys van Zyl by ons om oor alles GrootGeld te gesels. Hy het 'n nuwe boek uit wat hy geskryf het saam met Robby Kojetin. Die boek genaamd "Parallel Summits" trek die vergelyking tussen hoe jy moet voorberei om 'n berg soos Everest te klim en hoe daai prinsiepe dieselfde is as wat jy moet toepas op jou finansiele sake.
26 Nov 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min