Wêreldwys | Die val van beskawings | Ep. 28

Loading player...
In hierdie week se aflewering van Wêreldwys gesels ons met dr. Ernst Roets oor die krisis waarin die Westerse beskawing verkeer – die dubbele krisis van skuld (guilt) en skuld (debt). Geen ander beskawing dra dié swaar eksistensiële las nie, omdat net die Weste hulself hierteen meet.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:32 Die skuldprobleem
  • 03:34 Groeiende skuld vir ʼn krimpende nageslag
  • 08:52 Nasies van immigrante
  • 15:10 Ou instellings en alternatiewe denke
  • 20:23 Verregs, maar nooit verlinks
  • 23:40 Die migrasie van soort-soek-soort
  • 45:51 Van emigrante na ambassadeurs
  • 49:06 Herlewing van die Weste
27 Nov 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes