Oud-ombud John Walters kritiseer ECN vir stemmery
--:--
Oud-ombud advokaat John Walters het skerp kritiek uitgespreek teenoor die Verkiesingskommissie se hantering van die stemmery op 27 November. Volgens Walters, en sy opvolger Basilius Dyakugha, was die verkiesing nie regverdig nie en die keuse van stemlokale vir verlengde stemmery kan net bevraagteken word.