#DieGrootTrek - Leah bring Kersfees

Loading player...
Die pragtige Leah het kom inloer om ons te vertel van haar nuwe rol as Aspoestertjie in die Pantomime. Sy het ook Nina se hart bly gemaak met n lekker Kersfees liedjie en verder het die span gesels oor alles wat voorle vir Leah.
5 Dec 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min