Word uitvoerende hoofde te veel of laags besoldigde werknemers te min betaal?

Loading player...
Professor Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr (CDH) gesels oor die gaping in vergoeding van uitvoerende hoofde en laags besoldigde werknemers.
26 Dec 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min