Die semifinaliste van die 2025 motor van die jaar word aangekondig

Loading player...
Bernard Helberg jr, eresekretaris van die SAGMJ verduidelik wat die doel van hierdie kompetisie is en hoe dit die Suid-Afrikaanse motobedryf beïnvloed.
18 Dec 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min