Bitcoin se waarde hou aan met styg

Loading player...
Bitcoin se waarde het hierdie jaar meer as 150% gestyg. Carel van Wyk, stigter van Moneybadger deel sy insigte oor Bitcoin en die breër rol van kriptogeldeenhede in ons ekonomie.
18 Dec 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min