Tinus drink koffie met Sabihah Mohammed van die Reserwebank

Loading player...
Sabihah Mohamed, bestuurshoof van CODI by die Suid-Afrikaanse Reserwebank gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is en wat sy doen om te ontspan.
19 Dec 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min