Vrystaatse owerhede wag nog op skadeverslag na tornado
Loading player...
Die Vrystaatse Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake is bekommerd oor die erge reën en donderstorms wat skade in Welkom in die Vrystaat aangerig het. Die woordvoerder, Zimasa Mbewu, sê in die stadium kan die departement nie bevestig of 'n tornado of hewige donderstorm die skade veroorsaak het nie, maar hulle wag op 'n bevestigingsverslag van die Suid-Afrikaanse Weerdiens: