GEMEENSKAP GESTREMDHEID - Hoofstroming van Gestremdheid
Loading player...
In hierdie episode van gemeenskap gestremdheid, Erika du Toit bespreek die belangrikheid van die hoofstrooming van gestremdheid en hoe die samelewing en werkplek gesamentlik moet werk om 'n inklusiewe omgewing te skep. Erika verduidelik wat hoofstrooming en insluiting behels, en bespreek die verskeie hindernisse wat mense met gestremdhede in die gesig staar. Sy verduidelik ook die belangrikheid van 'n regsbasisbenadering, die gebruik van toeplike terminologie, die implementering van Suid-Afrikaanse wetgewing en die ondersteuning van die gestremde sektor.