Tesourie-plan kan belasting op effektetrust-winste verhoog

Loading player...
Diegene wat in 'n kollektiewe beleggingskema belê, moet kennis neem van die jongste voorgestelde belastingveranderinge wat hierdie skemas betref. Dr. Albertus Marais, direkteur van AJM Tax, verduidelik wat hierdie voorstelle behels
8 Jan 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min