Hoe die NG Kerk in die Toekoms Relevansie Kan Behou

Loading player...
Jannie Pelser gesels met Ds Lourens Bosman en Ds Christo Nel oor bakengemeentes en ook hoe moet die NG Kerk in die toekoms sal moet lyk om ten einde relevant te wees.
11 Jan Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kerk in 2025

Jannie Pelser gesels met Ds Jan Lubbe, Prof Rothney Tshaka en Prof Wim Dreyer oor die kerk in 2025
28 Dec 2024 43 min

Kersboodskap

Jannie Pelser en gaste: Isak Burger, Hennie Stander, Gerhard Slabbert, Norman Clack en Bernard van der Vlies dra Kersboodskappe oor
21 Dec 2024 53 min

Roetemerkers

Jannie Pelser gesels met Ds Tienie Bosman, Anandie Greyling en Anriette de Ridder oor "roetemerkers". Wat word met roetemerkers in die kerk bedoel en watter geleenthede / gebeure / oorgange leen sigself daartoe om "gevier" te word?
7 Dec 2024 51 min