Die argitek wat al vir 25 jaar finansiële advies gee

Loading player...
Rita Cool, hoof van individuele advies-strategie by Alexforbes gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan.
9 Jan 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min