Regsfirma hof toe oor nuwe bemagtigingskodes

Loading player...
Verlede jaar het die regering nuwe bemagtigingskodes in plek gestel. André Vos, direkteur en praktykshoof van litigasie by Norton Rose Fulbright SA, bespreek die aspekte van die beleid wat hulle as onredelik en onprakties beskou.
14 Jan 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min