Die staat en vakbonde kan gou loonooreenkoms sluit

Loading player...
Frikkie De Bruin, hoofsekretaris Bedingingsraad vir die Openbare Sektor (PSCBC) gesels oor die loononderhandelinge tussen die staat en vakbonde.
16 Jan 2025 6AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min