Tosiens Biden, hallo Trump

Loading player...
Schalk Louw, portefeuljebestuurder by PSG Wealth gesels oor die regering se planne om staatsbeheerde maatskappye te noteer en Sasol se planne om sy chemiese besigheid weer op dreef te kry.
17 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min