Lunch Punch: Jannie du Toit oor sy Kunstefees in die Kleine

Loading player...
54 jaar later en hy is steeds besig om sy Liedjie Vir Jou te sing. Jannie du Toit skop 2025 af by die Fairtree Atterbury Teater en vertel ons meer van sy Kunstefees in die Kleine wat op 25 en 26 Januarie plaasvind.
17 Jan 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min