#DieGrootTrek - Minke Marai Reenboogrant

Loading player...
So baie Suid afrikaners sal die boeke uit die 90's onthou genaamd Reenboogrant. Showmax het 'n nuwe reeks oor die boeke en Hoofrol Minke Marais kom kuier by ons om meer te gesels oor die reeks en wat ons kan verwag.
16 Jan 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min