Agra Draadloos Ep 136

Loading player...
En so begin ons die nuwe jaar amper soos wat ons die ou jaar afgesluit het, in die geselskap van PD en Paul Klein.
In hierdie week se episode deel Paul Klein, van Agra Auctions, die nuutste veilingsnuus met ons. PD kyk ook bietjie na die nuutste nuus vanaf Agra Provision.
20 Jan 2025 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 204

Ons kry hierdie week weer parktiese wenke by Dr Theuns Laubscher. Ons hoor ook van Jamie Kahmann, n tegniese adviseer by Agra ProVision.
5 Aug 3 min

Episode 203

Hierdie week hoor ons van n nuwe stem, Dr Lisa le Roux, n Veearts by Zoetis. Sy vertel ons meer van diere gesondheid, spesifiek vlooi beheer in werkende honde.
29 Jul 3 min

Episode 202

Ons loer hierdie week weer in by Dr Theuns Laubscher, en hoor van Carla Vorster die junior bestuurder by Agra.
23 Jul 3 min

Episode 201

Ons weer hierdie week van Dr Theuns Laubscher, en ook van Welma Jurgens, n Tuinboukundige by Protek.
16 Jul 4 min

Episode 200

Hierdie week kry ons die nuutste inligting by Dr Theuns Laubscher en Jamie Kahmann van Agra ProVision.
10 Jul 4 min