Jou Geloof Bo Donald Trump se Politiek

Loading player...
'n Lewe vir God ten spyte van uitdagings & Donald Trump se verkiesing. Jannie Pelser gesels met Ian Thompson oor sy getuienis rondom sy motorfiets ongeluk, die uitdagings wat daarmee saamgegaan het en die inhuldiging van Mnr Donald Trump as president
25 Jan 2025 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Die vrou in die amp

Jannie Pelser en gaste, Prof Yolanda Dreyer en drr De Wet Saaiman en Christo Benade gesels oor die vrou in die amp
31 Jan 44 min

Prof Andre Duvenhage

Jannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage oor sy grootword jare
10 Jan 54 min

Nuwejaars-wense

Jannie Pelser en gaste, Prof Wannie Carstens, Prof Fanie Snyman, Dr Gillaume Smit, Chris Spies en Prof Hein Willemse, kom deel Nuwejaars-wense vir 2026
3 Jan 1 hour