Lunch Punch: Botha Enslin oor Die Pomporrelkonsert

Loading player...
Die veelsydige akteur Botha Enslin kuier in die ateljee en stel ons voor aan die uiteenlopende karakters wat hy vertolk in een skreeusnaakse vertoning getiteld: Die Pomporrelkonsert.
24 Jan 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min