Transnet gebruik al hoe meer Suid-Afrikaanse lokomotiewe

Loading player...
'Nou gaan die werklike probleem die netwerk wees; lokomotiewe is nie meer krities nie': Prof. Jan Havenga, emeritus professor in Bedryfsingenieurswese aan die Universiteit van Stellenbosch en logistieke raadgewer vir die regering en die Wêreldbank.
28 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min