#DieGrootTTrek - Dag in die lewe van 'n Verpleegster/voor en nageboorte spesialis

Loading player...
Karien Camphor is 'n naam wat so baie mammas al ken wat haar voor en nageboorte klasse al bygewoon het oor die afgelope 41 jaar. Ons vind meer uit oor presies wat dit is wat sy doen en hoekom dit ook goed is vir die mans om deel te wees van die proses.
27 Jan 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Tara Roos (Skrywer)

Tara Roos sny deur die politieke geraas met hierdie ontleding van Suid-Afrikaanse politiek wat aanvoer dat ons die era van onsekerheid betree het namate populisme toeneem. Sy delf in die strukturele swakhede, strategiese wanberekeninge en politieke-party-identiteitskrisisse wat Suid-Afrika in 'n nuwe en onstabiele koalisie-era ingelei het. Partye word in drie…
4 Jun 14 min

#OntbytMetDoepieEnNina - GEEWEEK (Hannah Charity)

As een van ons organisasies wat ons ondersteun gedurende GeeWeek gesels ons met die dames wat Hannah Charity hardloop en die hoor ons meer oor die verskil wat hulle maak asook hoekom hulle doen wat hulle doen.
28 May 23 min