Barloworld tree nader aan denotering

Loading player...
Henco Kruger gesels oor die markte, en Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor vanaand se rentekoersbesluit uit die VSA, die rand se beweging en Barloworld se jongste opdatering.
29 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min