SA se nuwe inflasiemandjie: Boerewors is in, maar tandeborsels uit!

Loading player...
Statistiek Suid-Afrika het gister veranderings aan die inflasiemandjie aangekondig. Die onafhanklike ekonoom, Elize Kruger, bespreek hierdie aanpassings.
29 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min