Hoekom het DeepSeek kriptogeldeenhede se pryse so seer gemaak?

Loading player...
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, verduidelik hoekom DeepSeek kriptogeldeenhede se pryse so seer gemaak het.
29 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min