Wat beteken die rentekoersdaling vir eiendomspryse?

Loading player...
Prof. Douw Boshoff, medeprofessor in eiendom aan die Universiteit van Pretoria gesels oor die moontlike impak van die rentekoersbesluit op eiendomsektor.
30 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min