Capitec hou aan met innovasie

Loading player...
Capitec het onlangs besluit om alle persoonlike en besigheidstransaksies te harmoniseer. Francois Viviers, hoof van bemarking en kommunikasie by Capitec, gesels oor hierdie besluit.
30 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min