Lunch Punch: Nataniël oor Cake Topper

Loading player...
Van die kreatiewe gees agter musiek, teater en kunstige ontwerp, bring Nataniël sy splinternuwe vertoning Cake Topper na gehore, wat die grense van visuele en klank kuns verken.
27 Jan 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min