#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem (Januarie)

Loading player...
Liezel van Intiem gaan die jaar weer saam ons op die Groot Trek bietjie verhouding advies gee. Ons skop af met wat die jaar tema gaan wees en hoe om prakties dit in jou huwelik of verhouding te implimenteer.
30 Jan 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min