Trump gooi die knuppel in die hoenderhok

Loading player...
Donald Trump dreig om alle finansiering aan Suid-Afrika op te skort. Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One, en Jacques Conradie, uitvoerende hoof van Peregrine Capital, lewer hulle reaksies.
3 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min