#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Web Developer

Loading player...
Justen Van Eck is n web en app developer. Hy gesels vandag met ons oor 'n dag in sy lewe, hoe die landskap verander het vandat hy begin het, en wat maak sy beroep so lekker.
3 Feb 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min