Goud skitter

Loading player...
Henco Kruger gesels oor die markte, en Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft, gesels oor die goudprys se nuwe hoogtepunt en Sasol se handelsverslag.
5 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min