Nuwe toepassing maak dit maklik om te parkeer

Loading player...
Jaco van der Merwe, hoof-tegniese beampte van Admyt, gesels oor ’n toepassing wat parkering geriefliker maak.
5 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min