Gaan die president ’n staatsman wees?

Loading player...
Pres. Cyril Ramaphosa lewer vanaand sy Staatsrede met die tema: "'n Nasie wat werk vir almal". Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient-groep, en Tim du Plessis, veteraanjoernalis en kommentator, gesels oor wat hulle verwag.
6 Feb 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min