Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
7 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min