’n Laer inflasieteiken is dalk nie so voordelig vir Suid-Afrika as wat die Reserwebank dink nie

Loading player...
'Dit is belangrik dat die Reserwebank na verskeie kategorieë van pryse kyk': Dr Daan Steenkamp – uitvoerende hoof, Codera Analytics.
10 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min