#DieGrootTrek - Dag in die Lewe van 'n Omgewings Konsultant

Loading player...
Annalise Erasmus gesels met Nina en Divan oor hoe 'n dag in die lewe van 'n Omgewings Konsultant lyk, wat impakstudies doen voor ontwikkelings plaasvind.
11 Feb 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min