Die rand byt vas

Loading player...
Henco Kruger lewer ’n verslag oor die jongste markaanwysers, en Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, bespreek die rand en die herlewing van Sasol se aandeelprys.
11 Feb 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min