Medici sit nuwe mediese plan op die tafel om NGV te vervang

Loading player...
Die nuwe Universal Healthcare Access Coalition (Uhac) is vandag aan die media bekendgestel. Dr Aslam Dasoo, lid van die beheerkomitee van Uhac, bespreek hul voorstelle.
13 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min