Wêreldreus koop Inverroche

Loading player...
Die fynbos-jenewer Inverroche is onlangs deur die drankreus Pernod Ricard uitgekoop. Die stigter van Inverroche, Lorna Scott, gesels oor die transaksie.
13 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min