Danie en Susan du Toit oor Tshwalo House

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Danie en Susan du Toit van Every Nation Lynnwood oor Tshwalo House, wat onder hulle gemeente 'n huis van veiligheid bied aan babas van 0 - 3 Jaar.
13 Feb 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr Anthony van Tonder - Speak Up

We start off this program with relationship Specialist, Dr Anthony van Tonder, who asserts that Marriage Matters and today he covers the theme “Speak Up” from Prov 31:8
26 Mar 1AM 3 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Vaquita

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Marinebioloog Mariette Wheeler oor die obskure Vaquita… daar is amptelik…
25 Mar 1AM 7 min

Jaco Strydom - die definisie van malligheid

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Die definisie van Malligheid.”
25 Mar 1AM 3 min

Dr Chuck Day: The book of Ruth

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and he is taking a Deeper Look at the book of Ruth.
24 Mar 1AM 4 min