AfriForum beklemtoon wedersydse respek

Loading player...
AfriForum verwerp ten sterkste beskuldigings deur ANC-leiers, insluitende presidensiële woordvoerder Vincent Magwenya, wat aanvoer dat die organisasie rasseverdeeldheid aanmoedig. Die menseregte-organisasie sê hulle werk aktief daaraan om lewensomstandighede oor kultuurgrense te bevorder, in teenstelling met die ANC se verdelende aksies en stellings. Barend Uys van AfriForum verdoem die aanstootlike taal wat deur regeringsamptenare gebruik word en wys op die belangrikheid van wedersydse respek en eenheid tussen verskillende kultuurgroepe:
14 Feb 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

NamPol soek steeds inligting oor babalykie in Ongwediva-asdrom

Die Oshana-polisie het vroeër ‘n beroep op die publiek gedoen om die ma van ‘n pasgebore baba wat in ‘n asdrom naby selfsorg-woonstelle in Ongwediva gevind is, op te spoor. ‘n Moord-dossier is geopen maar die polisie het die publiek se hulp nodig. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met NamPol…
17 Mar 12PM 1 min

Tshwane spesiale ekonomiese sone vorder goed

ActionSA in Tshwane sê hy ondersteun werkskepping in die metro en wil seker maak daar is bekostigbare behuising naby ekonomiese geleenthede. Volgens November 2024 se maandelikse vorderingsverslag vir Tshwane se spesiale ekonomiese sone vir voertuigvervaardiging, is 5 538 konstruksie-poste geskep waarvan 3 702 volgens berigte vir inwoners is. Henriette Frohlich…
17 Mar 12PM 1 min

FNB, ASBN-alliansie wil globale handelsbande versterk

FNB Namibia het 'n strategiese alliansie met die Africa Scotland Business Network van stapel gestuur om korporatiewe groei en internasionale samewerking te bevorder. Die samewerking het ten doel om nuwe ekonomiese geleenthede vir Namibië oop te maak en ook globale handelsbande te versterk. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Kirsty…
17 Mar 11AM 1 min

Instituut vir Rasseverhoudinge loods #WhatSACanBe-belofte

Die Instituut vir Rasseverhoudinge het die #WhatSACanBe-belofte bekendgestel. Dit is 'n nasionale oproep tot aksie om ekonomiese vryheid, nie-rassigheid en welvaart in Suid-Afrika te bevorder. Hermann Pretorius van die Instituut sê aangesien die land verstrengel is in 'n siklus van ekonomiese verval, regering wat misluk, en stygende werkloosheid, steek die…
17 Mar 11AM 1 min

Politici hamer op LGBT, 'want hulle kan nie probleme oplos'

Volgens 'n politieke ontleder sal verkose president Netumbo Nandi-Ndaitwah waarskynlik ook weier om wetsontwerpe teen gay huwelike te onderteken, soos president Nangolo Mbumba. Dit kom na Mbumba nie die sogenaamde Jerry-wette onderteken het nie, omdat dit onder meer op konstitutionele gronde aangeval kan word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met…
17 Mar 11AM 1 min