Goudprys laat DRD-wins blink

Loading player...
DRDGOLD het vandag finansiële resultate bekendgemaak en 'n toename van 65% in verdienste aangekondig. Die uitvoerende hoof, Niël Pretorius, gesels oor die resultate.
18 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min