Dowe mark beur voort

Loading player...
Hennco Kruger lewer die markverslag, en Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, bespreek die mark se reaksie op die uitstel van die begrotingsrede en die goudprys se nuwe hoogtepunt.
20 Feb 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min