Die ink is altyd in sy are

Loading player...
Tim du Plessis, veteraanjoernalis en politieke kommentator, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en hoe hy ontspan.
20 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min