Nog net twee treë, dan is SA van die gryslys af

Loading player...
Ismail Momoniat, adviseur van die nasionale tesourie, bespreek die twee stappe om Suid-Afrika van die gryslys te verwyder en sê die verbetering in die hantering van geldwassery behoort te help om misdaad en korrupsie te beveg.
24 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min